Skaap stertjies van die Karoo

June 6, 2018

Gebraaide Skaapstertjies                                                 Chef Suzanne Crozier

                                                                                                6 Junie 2018

2kg Skaapstertjies, vet afgehaal

1 lourierblaar

Sout en peper

Marinade

30 ml sojasous

30ml tamatiesous

30ml Asyn

30 ml Gouestroop

30 ml Worcester sous

2 ml fyn knoffel

Murgpampoentjie slaai

1 pakkie murg pampoentjies spagetti

1 pakkie rooi slaai radyse, kwarte gesny

1 suurlemoen se sap en skil

30 ml olyf olie

Sout en peper

 

1 Kook sterte in water met sout, peper en lourierblaar in tot sag tussen 2-3 ure. Haal uit en laat afkoel

2 Meng alles saam vir marinade

3 Verhit ‘n riffle pan en braai stertjies terwyl jy met marinade smeer. Draai gereeld om sodat marinade lekker ‘’sticky’’ word.

4 sit murgpampoentjies, radyse, suurlemoen sap en skil en olyf olie in mengbak en roer geod deur.

Geur met sout en peper.

Bedien met skaapstertjie-ribbetjies

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

  • Black Twitter Icon
  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon

#SteynsCulinarySchool

Tel: (+27)12 362 5340 |  Cel: (+27)72 645 5167  | 
Email: info@steynsculinaryschool.co.za

345 Glyn street, Hatfield, Pretoria