Venison Burger with melted Brie and creamy wine sauce

June 15, 2018

Wilds burger met vye-wynsous                                                                                      Suzanne Crozier

13 Junie 2018

 

600 g Wildsmaalvleis

125 g repiesspek in stukkies gesny

½ ui, baie fyn gekap

3 tiemietakkies se blare

½ lemoen se skil

1 eier

80 ml broodkrummels

Sout en peper

Fyn koljander

SOUS

4-6 gedroogde vye

500 ml rose wyn

1 lemon se sap

4 groen peperkorrels

5 ml korrelmosterd

250 ml Room

15 ml suiker of na smaak

Sout en peper

BURGER

1 blok brie, in skyfies gesny
4 groot burgerrolletjies

Handvol roket blare

1 tamatie, gesny

½ rooiui, gekerf

 

 

Meng alles saam vir burger frikadelle. Druk plat om patties te maak

Gooi vye, wyn, lemoensap, peperkorrels, en mosterd saam en laat kook tot meer as ½ verdamp.

Gooi room by en laat verder kook tot verdik. Geur met suiker, sout en peper.

Braai burgers tot goudbruin en gaar. Pak brie skyfies op en bak verder onder oondelement tot gesmelt

Sit roket, tamatie, uie, pattie en dan sous oor burgers, bedien dadelik

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

  • Black Twitter Icon
  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon

#SteynsCulinarySchool

Tel: (+27)12 362 5340 |  Cel: (+27)72 645 5167  | 
Email: info@steynsculinaryschool.co.za

345 Glyn street, Hatfield, Pretoria